Wilgers Hospitaal Verblyf

Posted on

Wilgers Hospitaal Verblyf

Wilgers Hospitaal Verblyf
Andante Lodge

Andante Lodge bied gerieflike selfsorg verblyf sowel as bed en ontbyt Wilgers Hospitaal Verblyf .  Slegs 10 km en ‘n paar minute se ry maak Andante Lodge die ideale Wilgers Hospitaal Verblyf. Hetsy gesins verblyf of enkel persoon verblyf benodig word, Andante Lodge bied gerieflike vierster Wilgers Hospitaal Verblyf. Wat ookal jul verblyf behoeftes is, kwaliteit verblyf of bekostigbare verblyf, Andante Lodge kan voorsien en sal sorg dat jou verblyf gerieflik is. Andante Lodge poog om van alle besoekers lewenslange vriende te maak en gaan uit hul pad om die heel beste Wilgers Hospitaal Verblyf.

Andante Lodge se sentrale ligging in die Ooste van Pretoria maak dit maklik om vinnig inkopies te doen of een van die talle puik restaurante naby ons te besoek. Ons is naby aan die Menlyn winkelsentrum propvol winkels, vermaak en restaurante.  Net om die draai van ons is die Wingate Gholfbaan oftewel Wingatepark Country Club waar besoekers ‘n heerlike rondte gholf kan geniet. Jou grootste bekommernis is om nooit die stokkies te vergeet nie! Daar is net te veel aantrekkings naby ons om almal te noem!

Sou die rustige atmosfeer van die Rietvlei Natuur Reservaat ‘n trekpleister wees, dan is Andante Lodge net die plek om in te bly. Slegs sowat 5km vanaf Andante Lodge kan jy wild besigtig en natuur fotos neem. Jy sal nie kwalik geneem word om te dink jy is in een van ons groot Nasionale Parke nie.

Andante Lodge se Wilgers Hospitaal Verblyf is geleë op ‘n groot terrein omring deur ‘n groot gevestigde boomryke tuin. Veruil die geraas van stadsverkeer vir die getjirp van voëls en die geritsel van blare. Gerieflike beddens en ten volle uitgeruste kombuise maak die prentjie volledig. In die somer kan die kinders heerlik baljaar in die buite swembad. Kontak ons nou vir jou Wilgers Hospitaal Verblyf

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *