Sokkie is groot verblyf

Posted on

Sokkie is Groot met Jay en Lianie word in Pretoria aangebied by die glansryke Sun Arena. Aanhangers kan die aand kom sokkie saam met een van Suid-Afrika se gewildste duetpaartjies, Jay en Lianie. Die Bonnie en Clyde van die Afrikaanse musiekbedryf gaan sorg vir groot pret. Andante Lodge bied gerieflike verblyf om daai moeë bene na die opskop te laat rus. 

Slegs 8km vanaf die Sun Arena en omring deur ‘n boomryke tuin, sal ons bosveld atmosfeer sorg vir rus na ‘n heerlike aand waar daar gewys word sokkie IS groot!

 

Lees meer oor die konsert hier:

 

Bespreek jou kaartjies hier:

 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *