affordable accommodation in Pretoria

Classics is groot

Posted on

Classics is groot

Dis alweer amper tyd vir Classics is groot. Andante Lodge staan gereed om vir die wat van ver kom gerieflike verblyf naby die Moreleta Auditorium te bied. Ons het pragtige suites wat stylvol en gerieflik aangepas is om jou aandjie by Classics is groot volmaak af te rond. Met die opwinding van die vertoning nog vars in die geheue, sal ons julle bederf met ‘n heerlike ontbyt voordat die lang pad huistoe weer aangepak word.

Wie wil nou kilometers ver ry na ‘n heerlike aand by Moreleta Auditorium? Binne ‘n paar minute kan jy gerieflik in jou suite ontspan met ‘n glasie wyn of ‘n koffietjie.

Ons bied gerieflike bekostigbare verblyf naby Moreleta Auditorium, Pretoria oos hospitaal, Kloof hospitaal en Menlyn Shopping Mall.

 

 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *