BnB Verblyf Garsies

Posted on

BnB Verblyf Garsies

BnB Verblyf Garsies
Andante Lodge

Andante Lodge bied gerieflike selfsorg verblyf sowel as bed en ontbyt BnB Verblyf Garsies.  Slegs 9 km en ‘n paar minute se ry maak Andante Lodge die ideale BnB Verblyf Garsies. Hetsy gesins verblyf of enkel persoon verblyf benodig word, Andante Lodge bied gerieflike vierster BnB Verblyf Garsies. Wat ookal jul verblyf behoeftes is, kwaliteit verblyf of bekostigbare verblyf, Andante Lodge kan voorsien en sal sorg dat jou verblyf gerieflik is. Andante Lodge poog om van alle besoekers lewenslange vriende te maak en gaan uit hul pad om die heel beste BnB Verblyf Garsies te bied.

Andante Lodge se sentrale ligging in die Ooste van Pretoria maak dit maklik om vinnig inkopies te doen of een van die talle puik restaurante naby ons te besoek. Ons is naby aan die Menlyn winkelsentrum propvol winkels, vermaak en restaurante.  Net om die draai van ons is die Wingate Gholfbaan oftewel Wingatepark Country Club waar besoekers ‘n heerlike rondte gholf kan geniet. Jou grootste bekommernis is om nooit die stokkies te vergeet nie! Daar is net te veel aantrekkings naby ons om almal te noem!

Sou die rustige atmosfeer van die Rietvlei Natuur Reservaat ‘n trekpleister wees, dan is Andante Lodge net die plek om in te bly. Slegs sowat 5km vanaf Andante Lodge kan jy wild besigtig en natuur fotos neem. Jy sal nie kwalik geneem word om te dink jy is in een van ons groot Nasionale Parke nie.

Andante Lodge se BnB Verblyf Garsies is geleë op ‘n groot terrein omring deur ‘n groot gevestigde boomryke tuin. Veruil die geraas van stadsverkeer vir die getjirp van voëls en die geritsel van blare. Gerieflike beddens en ten volle uitgeruste kombuise maak die prentjie volledig. In die somer kan die kinders heerlik baljaar in die buite swembad. Kontak ons nou vir jou BnB Verblyf Garsies.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *