Afrikaans is groot verblyf 2018

Posted on

Afrikaans is groot verblyf

Afrikaans is Groot verblyf. AIG verblyf

Dis amper tyd vir 2018 se Afrikaans is Groot! Andante Lodge bied gerieflike B&B en selfsorg suite styl Afrikaans is Groot verblyf  slegs 8km vanaf Sun Arena. Koop jou kaartjies en verblyf vroegtydig. Afrikaans is Groot 2018 gaan besonders wees!

Die Sun Arena at Time Square by Menlyn Maine (op die hoek van January Masilela rylaan en Aramist rylaan) is die nuwe landmerk in Pretoria wat almal aan die praat het, en hierdie moderne en splinternuwe arena vorm deel van Sun International se nuwe Time Square Casino. Maak dit ‘n uitstappie wat jy lank sal onthou. Lees meer hier oor Afrikaans is Groot 2018

Geniet die Stadsliggies  en ontspan daarna in een van ons gerieflike suites wat jou sal herinner aan ‘n bosveld vakansie. Ons bied luukse bekostigbare verblyf in Pretoria Oos met ‘n heerlike Engelse buffet ontbyt die volgende oggend.

Vertoning detail (volgens Sun Arena se webtuiste)

Afrikaans is Groot is terug. Kompleet met groter betowering as ooit. Die Sun Arena at Time Square by Menlyn Maine (op die hoek van January Masilela rylaan en Aramist rylaan) is die nuwe landmerk in Pretoria wat almal aan die praat het, en hierdie moderne en splinternuwe arena vorm deel van Sun International se nuwe Time Square.

Hierdie reuse arena sal voortaan die tuiste van Afrikaans is Groot wees, en waarom nie? Die grootste konsert in Suid-Afrika op die verhoog in die grootste binnehuis-arena in die land. Afrikaans is Groot vind vanjaar plaas op 23,24 en 25 November en 1 en 2 Desember en reeds in sy 7de jaar, beloof die vervaardigers dat ondersteuners na hul asems gaan snak want Afrikaans was nog nooit só groot nie.

Afrikaans is Groot 2018 kunstenaars:
Juanita Du Plessis, Steve Hofmeyr, Bobby van Jaarsveld, Theuns Jordaan, Karlien van Jaarsveld, Jay, Riana Nel, Dewald Wasserfall, Elvis Blue, Corlea Botha, Touch of Class en vele ander verrassings.

Besprekings:

Klik hier….

Tydsduur:
Ongeveer twee 40 minute sonder ’n pouse.

Deure:
Open 1 uur voor die vertoning.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *