afrikaans-is-groot-2017

Afrikaans is groot verblyf AIG verblyf

Posted on
Afrikaans is groot verblyf AIG verblyf
Afrikaans is groot verblyf AIG verblyf

Afrikaans is Groot verblyf AIG verblyf

Dis amper tyd vir 2017 se Afrikaans is Groot! Andante Lodge bied gerieflike B&B en selfsorg suite styl Afrikaans is Groot verblyf AIG verblyf slegs 8km vanaf Menlyn Maine. Koop jou kaartjies en verblyf vroegtydig. AIG gaan besonders wees!

Die Sun Arena at Time Square by Menlyn Maine (op die hoek van January Masilela rylaan en Aramist rylaan) is die nuwe landmerk in Pretoria wat almal aan die praat het, en hierdie moderne en splinternuwe arena vorm deel van Sun International se nuwe Time Square Casino. Maak dit ‘n uitstappie wat jy lank sal onthou. Lees hier die eerste aankondiging van AIG 2017

Geniet die Stadsliggies  en ontspan daarna in een van ons gerieflike suites wat jou sal herinner aan ‘n bosveld vakansie. Ons bied luukse bekostigbare verblyf in Pretoria Oos met ‘n heerlike ontbyt die volgende oggend.

Vertoning detail (volgens Sun Arena se webtuiste)

Afrikaans is Groot is terug. Kompleet met ’n nuwe kleur, geur, baadjie, selfs ’n nuwe venue en sonder enige twyfel, met groter betowering as ooit. Die Sun Arena at Time Square by Menlyn Maine (op die hoek van January Masilela rylaan en Aramist rylaan) is die nuwe landmerk in Pretoria wat almal aan die praat het, en hierdie moderne en splinternuwe arena vorm deel van Sun International se nuwe Time Square.

Hierdie reuse arena sal voortaan die tuiste van Afrikaans is Groot wees, en waarom nie? Die grootste konsert in Suid-Afrika op die verhoog in die grootste binnehuis-arena in die land. Afrikaans is Groot vind vanjaar plaas op 24 en 25 November en 1 en 2 Desember en reeds in sy 6de jaar, beloof die vervaardigers dat ondersteuners na hul asems gaan snak want Afrikaans was nog nooit só groot nie.

Afrikaans is Groot 2017 kunstenaars:
Juanita du Plessis, Steve Hofmeyr, Bobby van Jaarsveld, Refentse, Theuns Jordaan, Laurika Rauch, Die Heuwels Fantasties, Lianie May, Karlien van Jaarsveld, Jay, Riana Nel, Jannie Moolman, Elvis Blue, Snotkop, Corlea Botha, Touch of Class, Monique Steyn, Dewald Wasserfall en vele ander verrassings.

Datums:

  • 24 November 2017 om 19:30
  • 25 November 2017 om 13:00 en 19:30
  • 26 November 2017 om 13:00
  • 01 Desember 2017 om 13:00
  • 02 Desember 2017 om 13:00 en 19:30

Tydsduur:
Ongeveer twee en ’n half uur sonder ’n pouse.

Deure:
Open 1 uur voor die vertoning.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *